Yes, outside walls are more prone to changes in temperature.  If an outside wall also has the tendency to draw dampness, it can have a negative influence on the wear and tear and lifetime of the piano.

Ja, buitemure is meer vatbaar vir temperatuurverskille.  Indien die buitemuur ‘n  geneigdheid het om vog te trek, kan dit ook ‘n nadelige invloed hê op die slytasie en leeftyd van die klavier.