Yes for sure.  A grand piano sounds best when placed towards the middle of the room.  An upright piano sounds great when placed against the wall in the centre of adjacent walls.

Ja, beslis.  ’n Vleuelklavier gee die beste klank indien dit in die middel van die vertrek geplaas word.  ’n Regop klavier klink weer beter indien dit teen ’n muur in die middel van aangrensende mure geplaas word.