It is strongly recommended that you obtain a qualified technician’s opinion before buying. Although the piano may still look perfect, the playing mechanism might need attention. Some customers are lucky to find a good deal but others might only find out later that the piano needs severe repairs before tuning.
Dit word sterk aanbeveel om ’n gekwalifiseerde tegnikus se opinie te bekom alvorens ‘n klavier aangekoop word. Die instrument mag dalk baie mooi lyk van buite terwyl die speelmeganisme moontlik aandag nodig het. Sommige kliënte is gelukkig om ‘n klavier in ‘n goeie toestand raak te loop, maar dit gebeur ook dikwels dat die koper eers later uitvind dat die klavier ernstige herstelwerk nodig het alvorens dit gestem kan word.